R 10 462 941 - 7 Bedroom Farm For Sale in Aliwal North
Property high definition image Preloader

R 10 462 941 - 7 Bedroom Farm For Sale in Aliwal North

Die plaas is 1210 ha groot en is tussen Aliwal en Lady Grey.

Daar is 15 weidingskampe met water wat voorkom.
Die drade is in ‘n goeie toestand.
Geen aangeplante weiding kom voor nie.

4 Lande kampe kom voor wat bestaan uit 60 ha.
Die tipe lande ewat voorkom is Sand en potklei.
Daar is nie ingelyste waterregte nie.

3 Boorgate waarvan 2 toegerus is met ‘n dompelpomp en 1 met ‘n sonkrag.
5 Gronddamme en 2 sementdamme.

Daar is 2 Huise:

Hoofhuis bestaan uit 5 Slaapkamers met 11 vertrekke.

Die 2de huis is: 2 Slaapkamers met 6 vertrekke.

Daar is 4 store met werksplek.
4 Werkershuise , 2 Bewoonbaar met krag en water.

Daar is onderdak krale en daar kom 3 fase krag voor ( 15 KVA)

Daar is ‘n mooi uitsig oor die rivier vir 7km lank.
Daar is rante en veld.

60 Koeie met 4 Bulle.
Implimente van ogeveer R 80 000.00

BTW ingesluit


Property Features

Key Features

Bedrooms7
Bathrooms3
Land Size1210 ha
Pet Friendly

Interior

Reception Rooms1
Lounges1
Dining Areas1
Study
Guest Toilet
Kitchen
Built-in Cupboards

Exterior

Staff Quarters
Garden
Borehole

Contact Agent

*
*
*

Agents

Cobus Bester +27 82 524 9122

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Aliwal North

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%