Pragtige saaiplaas in die Bethlehem distrik ongeveer 311 ha.
Baie netjiese infrastruktuur en ‘n boerdery waar jy net kan instap en boer.
Plaas bestaan uit 6 weidingskampe en elke kamp beskik oor water.
Drade in goeie toestand asook res van die plaas.
1 toegeruste boorgat asook 2 damme met die Liebenbergsvleirivier wat deur die plaas loop.
190 ha Hoë potensiaal lande met sandleemgrond. Alle lande is toegespan.
2 HUISE
1 X 4 slaapkamer sandsteenhuis
1 x 3 slaapkamerhuis
1 x Stoor met sinkdak asook 3 werkershuise
Beeshanteringsgeriewe.
ESKOM KRAG
Reënval 600-800 mm pj
Drakrag 1/3 ha GVE
Selfoontoring wat ‘n inkomste van R4500 pm inbring.
PRYS R7 350 000 Miljoen BTW UITGESLUIT
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Land Size311 ha