R 1 300 000 - Farm For Sale in Bloemfontein Ext
Property high definition image Preloader

R 1 300 000 - Farm For Sale in Bloemfontein Ext

Plaas buite Bloemfontein te koop

Die plaas is 154 ha groot en is 45 km buite Bloemfontein geleë. Daar kom 10 weidingskampe voor en 1 kamp word voorsien van water. Die drade is in 'n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is 1 sementdam en 4 boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n windpomp. Daar is geen woonhuis op die perseel nie. Drukgange / laaibanke / krale vir bees. Geen krag nie.

Property Features

Key Features

Land Size154 ha

Interior

Lounges1
Dining Areas1

Exterior

Borehole

Contact Agent

*
*
*

Agents

Danie Coleske +27 84 996 0426

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Bloemfontein

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%