For Sale in Boshof

Sort By
Properties 11 to 20 of 25
DISABLED
R 8 290 000
Farm for sale in Boshof
Die plaas is gelee 22 km vanaf Dealesville en is 1256 ha groot.
Die plaas bestaan uit 5 weidingskampe en elke kamp word voorsien van sy eie water. Die drade is in ‘n Goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook geen ...
DISABLED
R 4 879 000
Farm for sale in Boshof
Die plaas is gelee 25 km vanaf Dealesville en is 256 ha groot.
Die plaas bestaan uit: Die drade is in ‘n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is 1 landekamp en rooigrond kom voor. Daar is 1 Sinkdam, 2 Boorgate ...
DISABLED
R 5 100 000
1 Bedroom farm for sale in Boshof
Die plaas is geleë 80 km vanaf Bloemfontein en is 620 ha groot.
Die plaas bestaan uit die volgende: 3 Weidingskampe en elke kamp is voorsien van sy eie water. Die drade is in ‘n Goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ...
11
DISABLED
R 5 058 000
1 Bedroom farm for sale in Boshof
628 ha Plaas te koop in Boshof distrik
6 Weidingskampe met veesuipings, Die drade is in 'n goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. 3 boorgate wat toegerus is met 2 windpompe en 1 dompelpomp. 1 Vertrek ...
1
DISABLED
R 5 300 000
3 Bedroom farm for sale in Boshof
Uitstekende Wildsplaas te koop
Pragtige plaas te koop net buite Boshof van 402 ha groot en daar is 8 Weidingskampe waarvan 3 kampe met water voorsien is. Die drade is in 'n goeie toestand en 45% Grenslyn is ...
31
ACTIVE
R 2 160 000
Farm for sale in Boshof
Boshof plaas van 348 ha te koop
Goeie veeplaas tussen Boshof en Windsorton. Gemengde weiding in goeie toestand. Bome en bosse kom volop voor. 3 kampe met addissionele klein kampie. Al die kampe word van water ...
DISABLED
R 2 376 000
Farm for sale in Boshof
348 ha plaas te koop buite Boshof
Goeie veeplaas tussen Boshof en Windsorton. Gemengde in 'n baie goeie toestand. Bome en bosse kom volop voor. 4 Kampe met addissionele 3 klein kampies - almal van water voorsien ...
DISABLED
R 2 700 000
4 Bedroom farm for sale in Boshof
Boshof plaas te koop
Goeie veeplaas tussen Boshof en Windsorton. Gemengde weiding in baie goeie toestand. Volop bome en bosse afgewissel met vlaktes. 4 Kampe wat van water voorsien is, met goeie ...
42
DISABLED
R 2 700 000
Farm for sale in Boshof
Plaas te koop in die Boshof distrik
Die plaas is 453 ha groot en in die Boshof distrik geleë, 60 km vanaf die Krugersdriftdam. Die plaas bestaan uit 3 kampe waarvan almal van water voorsien is. Die plaas beskik oor ...
DISABLED
R 3 240 000
3 Bedroom farm for sale in Boshof
Ideale naweek plase weg van die geraas!
As jy op soek is na 'n plasie waarheen jy kan wegglip vir die naweek is hierdie die ideale plek daarvoor. 60 km vanaf die Krugersdriftdam is 'n plasie waar jy nie 'n sent hoef te ...
31
Previous
Page 2 of 3
123Next