Gerieflike gesinswoning in Dan Pienaar.
Hierdie stewige, sonnige en ruim 4 slk, 2 bad, gesinswoning bied alles vir die hele gesin se behoeftes.
Sitkamer + gesinskamer/eetkamer, groot plaaskombuis met aparte spens/waskamer, 2 studeerkamers, 3motorhuise, onthaalarea wat uitloop op na die swembad.
Bediende kwartiere.
Geleë in ‘n stil en veilige omgewing van Dan Pienaar.
Baie sentraal, digby Preller Plein sentrum, Sentraal Skool, universiteit, rugby stadion, inkopie sentrums en hospitale.
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Bathrooms2
Garages3
Erf Size1524 m²
RatesR 2 000
Interior
Lounges1
Dining Areas1
Study
Kitchen
Laundry
Built-in Cupboards
Exterior
Staff Quarters
Garden
Swimming Pool