For Sale in Hopetown

Sort By
Properties 1 to 7 of 7
DISABLED
R 12 352 941
4 Bedroom farm for sale in Hopetown
1742 ha Spogplaas in die Noord Kaap te koop!
Gemengde veld met rante en heinings in baie goeie kondisie. Drie fase Eskom Krag met twee huise ( 4 Slaapkamer woonhuise en 'n 3 slaapkamer "Jagtershuis") Buitegeboue kom ook ...
4
DISABLED
R 12 000 000
4 Bedroom farm for sale in Hopetown
Uitstekende Skaapplaas en gemengde wildsboerdery te koop
2500 ha plaas in Hopetown distrik te koop met 11 kampe, 15 veesuipings, 2.4 m wildsdraad met jakkalsproef omhein. 1 landekamp met vloed tipe lande. 2 ha besproeiing vanuit die ...
42
DISABLED
R 25 920 000
Farm for sale in Hopetown
Uitsonderlike mooi plaas in die Hopetown omgewing!
Die plaas is 7997.77 ha groot en bestaan uit 42 weidingskampe, die water vir die kampe word voorsien uit die boorgate. Die drade is Jakkalsproef, ge-elektrifiseerd. Die binnedrade ...
DISABLED
R 15 500 000
Farm for sale in Hopetown
Uitstekende Liggging en waarde vir geld!
Die plaas is in die Hopetown distrik gelee en betaan uit 13 weidingskampe met veesuipings, Die drade is in 'n redelike toestand en sommige drade kort aandag. Daar is 6 damme ...
DISABLED
R 52 000 000
4 Bedroom farm for sale in Hopetown
Uitsonderlike plaas in die Noord Kaap!
Die plaas is 11875 ha groot met 45 weidingskampe wat toegerus is met veesuipings. Die drade is in 'n goeie toestand. Daar is ook 25 Sink en sementdamme, 32 boorgate waarvan 30 ...
42
DISABLED
R 4 630 000
Farm for sale in Hopetown
Groot 2139 ha plaas in die Hopetown distrik
2139 ha plaas, 60 km vanaf Douglas, 6 weidingskampe, 3 boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n sonpomp en 2 windpompe, drade - drade jakkelsproef, 1 stokproef, binnekampe ...
DISABLED
R 15 600 000
3 Bedroom farm for sale in Hopetown
Pragtige plaas in Hopetown omgewing te koop!
Die plaas is 5080 ha groot en is geleë in die Hopetown distrik. Hy bestaan uit die volgende: 22 Weidingskampe met 22 veesuipings. 12 Boorgate wat toegerus is met windpompe. ...
31
Previous
Page 1 of 1
1Next