For Sale in North West

Sort By
Properties 41 to 50 of 63
DISABLED
R 9 905 882
Farm for sale in Vryburg
Vee en Saaiplaas te koop!
Pragtige 600.88 ha plaas met 8 Weidingskampe waarvan 5 kampe van water voorsien is, 50% wilddraad en 50% gewone draad. Daar kom ook 30 ha aangeplante natuurlike weiding voor, die ...
SOLD
R 2 212 000
Farm for sale in Delareyville
171 ha Plaas te koop buite Delareyville
Pragtige vee en saaiplaas van 171 ha. Daar kom 5 Weidingskampe voor waarvan 4 kampe van water voorsien is. Die drade is 1.2 m hoog en geen aangeplante weiding kom voor nie. ...
DISABLED
R 17 058 000
4 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Prag plaas net buite Schweizer Reneke te koop!
Op die plaas kom daar 11 weidingskampe voor en al die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand, 2 kampe se drade kort wel 'n bietjie aandag. Daar kom 70 ...
42
DISABLED
R 120 000 000
3 Bedroom farm for sale in Christiana
Die plaas is ongeveer 5 km vanaf Christiana geleë en is 762 ha groot.
Die plaas bestaan uit die volgende: 1 Weidingskamp wat 70 ha groot is. Die kamp word van water voorsien en die drade kort bietjie aandag. Geen aangeplante weiding kom voor nie. ...
31
DISABLED
R 7 705 000
3 Bedroom farm for sale in Christiana
Christiana / Sweizer Reneke plaas te koop
Daar kom 5 weidingskampe voor en al die 5 kampe is van water voorsien. Die drade is in ‘n redeike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar kom 1 lande kamp voor ...
323
DISABLED
R 13 000 000
Farm for sale in Schweizer Reneke
Pragtige wildsplaas van 643 ha groot!
Die pragtige plaas bevat verskeie wild, hier kom ook 'n gruisgat voor ( met delf permit) Daar kom 'n 100 ha weidingskamp voor, Bonnox drade, 2 Boorgate waarvan albei toegerus is ...
DISABLED
R 4 725 000
3 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Netjiese plaas te koop in Schweizer Reneke distrik
Die plaas bestaan uit 346 ha en 13 weidingskampe, waarvan 10 kampe van water voorsien is. Die drade is in 'n goeie toestand. Daar kom aageplante borseltjiegras voor. Avalon tipe ...
31.5
SOLD
R 10 335 000
3 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Netjise besproeiingsplaas te koop
Die plaas is 638 ha groot, daar kom weidingskampe voor en die drade is in 'n goeie toestand. Daar kom ook 40 ha se ingelyste besproeiing voor en 11 boorate wat toegerus is met ...
3
SOLD
R 4 400 000
Farm for sale in Leeudoringstad
Goeie weidingsplaas te koop!
Die plaas is 452 ha groot en bestaan uit 9 Weidingskampe en die kampe word an water voorsien. Die drade is in ' n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar ...
DISABLED
R 4 800 000
Farm for sale in Ottosdal
Pragtige weidings en saai plaas te koop
Die plaas is 234 ha groot en bestaan uit 3 weidingskampe, daar kom ook 3 lande kampe voor met sand-leem tipe grond. 28 ha spilpunte, boorgate het waterlisensie, 1 gronddam, 1 ...
Previous
Page 5 of 7
1234567Next