R 5 000 000 - Farm For Sale in Petrusburg
Property high definition image Preloader

R 5 000 000 - Farm For Sale in Petrusburg

1035 ha Weidingsgrond

Hier kom 7 weidingskampe voor waarvan 7 van die kampe voorsien is van water.
Die drade is in 'n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie.

4 Boorgate waarvan hulle toegerus is met 2 sonpompe en 1 'n windpomp.

1 Werkerhuis

Sagte sandveld en bossie veld. 1 Kamp gannaveld kom voor, beeste kan apart gekoop word om dit 'n lopende saak te maak.

BTW uitgesluit

Property Features

Key Features

Land Size1035 ha

Exterior

Staff Quarters
Borehole

Contact Agent

Meliza Grimbeek
+27 83 262 2802 WhatsApp
*
*
*

Agents

Meliza Grimbeek +27 83 262 2802

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Petrusburg

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%