137 Ha Plaas naby Petrusburg te koop
Die plaas bestaan uit 3 weidingskampe, geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar is 1 boorgat wat toegerus is met 'n dompelpomp.
5 Ha se ingelyste besproeiing kom voor.
3 Meter sementdam.
Hier is 2 woonhuise op die plaas en bestaan uit;
1ste Woonhuis: 3 Slaapkamers, 1 badkamer, leefareas, kombuis
2de Woonhuis: 2 Slaapkamers, 1 badkamer, leefareas, kombuis.
Eskom krag kom voor.
Die is die ideale plaas om met Wild of skaap te boer,
Kontak my gerus vir enige navrae.
Property Features
Key Features
Bedrooms5
Bathrooms2
Land Size137 ha
Pet Friendly
Interior
Lounges2
Dining Areas2
Kitchen
Toilet