R 710 000 - 3 Bedroom House For Sale in Smithfield

Web Ref:  1610203
Area Smithfield, Smithfield, Free State
Agency National Real Estate Bloemfontein

Pieter Kriel
+27 82 483 2953
pieter@nationalre.co.za
Huis op vol besigheids erf van 4431m2 in SMITHFIELD
Groot 3 slk / 1 vol badkamer /sitkamer /eetkamer

Baie baie water .

Om hierdie huis te beskryf oor al sy positiewe eienskappe gaan daar nie genoeg spasie wees nie .

As jy sy beskrywing in n paar woorde kan saamvat is dit .

1 / Liefde
2 / gevoel van sekuriteit
3 / vrede
4 / algehele privaatheid .
Dit is gelee langs SMITHFIELD SPRUIT en die die uitsig op die SMITHFIELD BERG sal jou heel oggend en heel aand op die stoep hou .Met volmaan tot hy weg is!!!

Besigtig gerus hierdie eiendom en ootuig jouself

Bedrooms 3 Bathrooms 1 Garages 1
Carports 3 Erf Size 4 431 m² Lounges 1
Dining Areas 1 Kitchen Built-in Cupboards
Garden