For Sale in Schweizer Reneke

Sort By
Properties 1 to 10 of 10
DISABLED
R 4 250 000
5 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Livestock farm near Schweizer Reneke.
This farm borders the Hartsriver with diamond enrich gravel. There are five camps with water. Two boreholes equipped with solar pumps. One borehole 4000 gallon/hour and other ...
534
DISABLED
R 37 058 823
3 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
2448 ha Prag plaas te koop
Daar kom 56 Weidingskampe voor en die kampe is van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand. Aangeplante borseltjiegras kom ook voor. Daar is ongeveer 500 Ha se ...
3
DISABLED
R 5 929 000
Farm for sale in Schweizer Reneke
Vee en saaiplaas te koop in distrik Schweizer Reneke
Die plaas is 510 ha groot en bestaan uit 18 weidingskampe en al die kampe is van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en 1 blok van ongeveer 6 ha is aangeplante ...
DISABLED
R 2 664 706
4 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Die geleentheid kom min in die mark!
Die plaas bestaan uit 3 weidingskampe, die kampe is van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en is 3 jaar terug oorgespan. Daar kom ook 3 lande kampe voor met ...
42
DISABLED
R 3 811 765
3 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
130 ha Vee / Saaiplaas te koop
Die plaas bestaan uit 3 Weidingskampe en daar kom water voor in die kampe, Die drade is in 'n goeie toestand. Daar kom ook 3 landekampe voor ( 30 ha, 50 ha en 20 ha) Die tipe ...
33
DISABLED
R 17 058 000
4 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Prag plaas net buite Schweizer Reneke te koop!
Op die plaas kom daar 11 weidingskampe voor en al die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand, 2 kampe se drade kort wel 'n bietjie aandag. Daar kom 70 ...
42
DISABLED
R 13 000 000
Farm for sale in Schweizer Reneke
Pragtige wildsplaas van 643 ha groot!
Die pragtige plaas bevat verskeie wild, hier kom ook 'n gruisgat voor ( met delf permit) Daar kom 'n 100 ha weidingskamp voor, Bonnox drade, 2 Boorgate waarvan albei toegerus is ...
DISABLED
R 4 725 000
3 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Netjiese plaas te koop in Schweizer Reneke distrik
Die plaas bestaan uit 346 ha en 13 weidingskampe, waarvan 10 kampe van water voorsien is. Die drade is in 'n goeie toestand. Daar kom aageplante borseltjiegras voor. Avalon tipe ...
31.5
SOLD
R 10 335 000
3 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Netjise besproeiingsplaas te koop
Die plaas is 638 ha groot, daar kom weidingskampe voor en die drade is in 'n goeie toestand. Daar kom ook 40 ha se ingelyste besproeiing voor en 11 boorate wat toegerus is met ...
3
DISABLED
R 9 700 000
7 Bedroom farm for sale in Schweizer Reneke
Die tipe grond kom selde in die mark - 'n ware belegging!
Hierdie plaas is net Buite Migdol, naby Delareyville en Schweizer Reneke. 385 ha groot. 4 Weidingskampe met veesuipings, binne drade kort aandag. Grensdrade in 'n uitstekende ...
734
Previous
Page 1 of 1
1Next